Namibië Jukskei
Namibian Jukskei
Leer meer van die geskiedenis van hierdie historiese sport. | Learn more about the history of this historical sport. |
Sien ons Program vir die jaar. | See our Programme for the year. |
Huur ons Saal - Lees verder. |
Rent our Hall - Read more |
Welkom by Namibië Jukskei. Welcome to Namibia Jukskei. | 'n sport vir die hele gesin. A sport for the whole family.
23 Feb 2024:
Namibië Jukskei Gholfdag | Golf Day.
Die Namibië Jukskei Gholfdag sal op die 23ste Februarie plaasvind. Skryf in.
Meer inligting.
Die SA Meesters Toernooi 2023 het in Oktober in Kroonstad, SA, plaasgevind.
Sentraal Jukskei Sakeliga 2023
Die 2023 Sentraal Kwaggas Jukskei Sakeliga het op die 02 September by Windhoek Jukskeipark plaasgevind.
Namibië Ope Jukskei Kampioenskappe 2023
Die Namibië Ope Jukskei Kampioenskappe het in Windhoek van 3de tot 7de Julie plaasgevind. Volg die volgende skakel om al die Jukskei aksie te sien. Follow the following link to see all the Jukskei action. https://www.twitch.tv/jukskeisa
Skole Jukskei - Walvisbaai Privaatskool
Skole Jukskei het by die Walvisbaai Privaatskool plaasgevind. 20 spanne het deelgeneem.
Die Namibië Jukskie Prestige Dag het op die 11de Februarie in Windhoek plaasgevind.
2022: Die SA Junior Kampioenskap het in Desember in Suid Afrika plaasgevind.
![]() |
Jukskei South Africa | - | www.jukskei.co.za |
![]() |
National Horseshoe Pitchers Association of America | - | http://horseshoepitching.com |
Jukskei in Namibia het, so ver vasgestel kan word, sy bestaan gehad dalk voor 1941, maar op 10 Oktober 1941 affilieer Suidwes-Afrika by die die Suid Afrikaanse Jukskei Raad. Dit is egter baie interessant dat Suidwes-Afrika eers tien jaar later die eerste spanne na die Suid Afrika gestuur het. Suidwes-Afrika het dan in 1951 die eerste volwaardige spanne ingeskryf. Die vermoede bestaan dat vir daardie 10 jaar, Suidwes Afrika ingedeel was by een van die streke in Suid Afrika, totdat ons hier ons eie spanne kon saamstel.
Jukskei sal dus in 2011 reeds sewentig jaar in die land beoefen word. Vanaf onafhanklikheid in 1990 het Namibia natuurlik 'n volwaardige lidland van die Internasionale Jukskei Federasie geword. Daardeur het Namibia kans op 'n jaarlikse basis om teen Suid Afrika op internasionale vlak meeteding. Ons kon ook vanaf 1990 vir 'n etlike paar jaar teen Zimbabwe meeding, maar dit het ongelukkig tot 'n einde gekom as gevolg van die land se politieke situasie.
Jukskei word tans nog op 'n kerngesonde wyse beoefen, en veral in die Weste, Noorde en Sentrale deel van die land word dit baie aktief gespeel. Jukskei wil graag almal uitnooi om te kom deelneem. Dit is 'n lekker gesinsport waarby oud en jonk betrokke kan raak.
Jukskei in Namibia probably had its origins before 1941, but on 10 October 1941 it became affiliated with the South African Jukskei Board. It is interesting that South West Africa, as Namibia was then known, only sent its own teams to South Africa ten years later. In 1951 it entered its first full-fledged teams. It is thought that before this time South West Africa was incorporated into one of the South African regions until they were able to establish their own teams.
In 2011, Jukskei will have been practiced in the country for seventy years. Namibia became a full-fledged member of the International Jukskei Federation at the time of its independence in 1990. This has given Namibia the opportunity to compete annually against South Africa on an international level. From 1990 Namibia was also able to compete against Zimbabwe until this came to an unfortunate end due to the country's political situation several years later.
The sport of Jukskei is still very actively played and enjoyed, especially in the West, North and Central regions of the country. Jukskei would like to invite anyone interested in the sport to come and participate. It is a wonderful family activity where both young and old can be involved.