NUUS :   Sentraal Streek

Sentraal Jukskei Streek
  Sentraal Bestuur blad

2017 Sentraal
Besigheidsliga

2016 Sentraal
Sakeliga

2015 Gobabis
Ope Dag

Ossewaens: Wenners van die A Afdeling.

Ossewaens: Wenners van die A Afdeling.

Touleiers: Wenners van die B Afdeling

Touleiers: Wenners van die B Afdeling.

Gobabis Ope Dag, 31 Januarie 2015

11 Spanne het deelgeneem en die dag is behoorlik geniet deur oud en jonk. Die aand is afgesluit met 'n behoorlike steak braai, baie dankie Fanie en Susan Oosthuizen vir die aanbieding van 'n suksesvolle jukskei dag.

Ons almal sien al klaar uit na volgende jaar!

Die uitslae was as volg:

A afdeling:

1ste: Ossewaens met 43 punte
2de: Wakiste met 42,5 punte
3de: Langswepe met 40,5 punte

B afdeling:

1ste: Touleiers met 36,5 punte
2de: Agterklappe met 35 punte
3de: Disselbome met 34 punte

Spangees: Jukke
Kreatiefste broek: Elize Duvenhage.



 Fotos










Follow us on Twitter
Jukskei sport, Namibia